Rob Ferreira en Witrivier tekkel boeliegedrag

Loading player...
Hoërskool Rob Ferreira en Laerskool Witrivier het hande gevat om 'n teenboelieveldtog van stapel te stuur.
Willem Engelbrecht, wat saam met sy broer Jo Black die "Be that guy" inisiatief begin het, het gister by die skole met leerlinge en ouers oor boeliegedrag gepraat.
Loanette Caknis van Robbies sowel as die skool se hoofleiers, Peter Quinn en Simoné de Beer, het saam met Laerskool Witirivier s'n (Marné Pretorius en Jeff Badenhorst) daaroor kom gesels in die ateljee.
1 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min