Mev. Mpumalanga het groot planne om jeug te bemagtig

Loading player...
Juanry Crous van Witrivier is Saterdag as Mev Mpumalanga 2022 gekroon tydens die gala by Communio-kerk.
Dit was die eerste keer dat sy daarvoor ingeskryf het, en beskou dit as 'n goeie platform om haar te help om haar droom te verwesenlik: om jeugdiges op te lei en te bemagtig.
Sy vertel watter projekte alles vir die jaar beplan word.
3 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min