Perspektief gesels met Prof. Jo-Ansie van Wyk, Gert van der Westhuizen en Darius Koekemoer.

Loading player...
Die staatsrede is skaars gelewer en die media is vol menings. Perspektief staan nie agter in die ry nie. Luister na wat Prof. Jo-Ansie van Wyk en meningsredakteur by Netwerk 24, Gert vd Westhuizen te vertel het. Daarna gesels Darius Koekemoer oor die werk van die ACM wat Christenmedia saamsnoer
16 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min