Man ontslaan na steek in maag

Loading player...
Jannie Ferreira, ‘n fiksheidsinstrukteur en pa van twee, is vroeg Dinsdagoggend met ‘n mes in sy maag gesteek toe hy twee vermeende diewe in sy agterplaas in Percy Fitzpatrick-rylaan in Nelspruit betrap het. Hy is gelukkig nie ernstig gewond nie, en vamiddag reeds ontslaan.
Hy het vir Mireille vertel hoekom hy genoop gevoel het om ondersoek in te stel toe hy lawaai op sy erf hoor.
9 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min