
PM berig oor wildbewaring in Namibië wat onlangs ondersoek is
Loading player...
Volgens ‘n verslag, na ‘n ondersoek oor Namibie se wildbestuursbeleid, is bevind dat die land se beweerde bewaringsukses en ekonomiese voordele vir arm gemeenskappe, grootliks ‘n versinsel is. Die wildbewaringsmodel het ‘n goot aantal foute uitgewys, onder andere dat gemeenskappe slegter daaraan toe is, as selfs voor onafhanklikheidswording. Verskeie redes is daarvoor gevind, onder andere uitbuiting en werkloosheid.

