IATS kom kuier in Mbombela

Loading player...
Die International Arts Talent Showcase (IATS) is op pad na Mbombela, waar oudisies vir voornemende modelle, akteurs, dansers en musikante op 28 Mei gehou word.
Elsubie Verlinden, voorsitter en uitvoerende hoof van die talentagentskap 33&Me wat dit aanbied, het vanoggend vertel hoe hulle daardeur die afgelope 12 jaar $17,4 miljoen in internasionale beurse vir jong, opkomende kunstenaars bekom het.
Sy verduidelik hoe dit werk.
18 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min