Vlug uit Oekraïne tot in Nelspruit

Loading player...
‘n Maand gelede, op 24 Februarie, het Rusland Oekraïne binnegeval.
Nadiya Beznar (36) het met haar Suid-Afrikaanse man, Derrick, en tweejarige seuntjie, gevlug, tot by sy familie in Nelspruit.
Sy vertel wat sy ervaar het.
24 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min