Puik tennisprestasie vir NHS se Arili Boshoff

Loading player...
Hoërskool Nelspruit se Arili Boshoff is vir Suid-Afrika se skole tennisspan gekies. Dié nommer 1 speler in Mpumalanga het onlangs by die nasionale skoletoernooi die afdeling vir meisies 17 oorheers. Sy het al haar kragmetings in die enkelspel gewen.
Sy het groot tennis drome, wat haar gesin ondersteun. Ma en Pa Jeanetta en Pieter het saam met Arili met Gerhardt gesels.
30 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min