Bruce Fordyce deel raad vir hardlopers

Loading player...
Die Comrades koning, Bruce Fordyce, het gisteraand sy kennis oor voorbereiding vir die ultramarathon by die Nedbank LVCC hardloopklub kom deel op die vooraand van die opkomende TRAC N4 Elandsmarathon.
Hy vertel hoe hy self in 1976 begin hardloop het, en gee raad vir beginners.
1 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min