'Wanneer die eerste bomme val, is 'n kind se kindertyd verby'

Loading player...
Dr. Victor E. d'Assonville is 'n Suid-Afrikaanse teoloog wat al jare by 'n sendingstasie in Duitsland betrokke is.
Sedert Rusland Oekraiëne ingeval het, is hulle ook betrokke daarby om vlugtelinge uit die land te help.
Hy het vir Ludi en Mireille vertel wat werklik op die grond gebeur.
14 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min