Crux bring nuwe perspektief na die Paasverhaal

Loading player...
“Crux: The Musical” maak hierdie naweek sy debuut, net hier in die Laeveld by Church Unlimited in Mbombela.
Zane Meas vertolk die titelrol van Barabbas, uit wie se oogpunt die Paasverhaal vertel word. Die musiekteaterproduksie wemel ook van plaaslike talent met Laeveldse orkeste, kore, soliste en selfs dansers.
Meas het saam met regisseur Andrew Botha in die ateljee kom kuier om meer te vertel.
14 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min