#DieGrootTrek - Francois Jacobs - Seisoen 2 OpMyEish!

Loading player...
Die Bachelor van seisoen 2 van OpMYEish! Francois Jacobs kuier Doep en Niens en gesels bietjie oor sy soeke vir liefde en wat ons kan verwag van die volgende seisoen.
7 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min