#JouGrootKuier - Riana Nel

Loading player...
Die super talentvolle Riana Nel kuier by ons in die ateljee en doen iets baie spesiaal. Eeen luisteraar het die kans gekry om vir ons sy storie te vertel en Riana het n liedjie geskryf oor sy storie. Sy speel ook een van Doepie se gunsteling liedjies Akoesties en slaan ons asems weg met haar pragtige stem.
8 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min