Op my eish! 2: Elizna de Waal verlaat die reeks op 21 April

Loading player...
Op my eish! 2 volg Nelspruit-boorling Francois Jacobs se soeke na liefde.
Hy kon in die eerste episode verlede week 15 vroue kies, maar moes na blitsafsprake drie huis toe stuur.
Gisteraand het Elizna de Waal aangekondig sy kan nie verder aan die reeks deelneem nie.
Sy het met Ludi en Mireille daaroor gesels.
Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) in vir die tweede seisoen van Op my eish! Dit is ook op DStv Catchup beskikbaar.
22 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min