Laerskool Witrivier gereed vir die Clashes of the Schools

Loading player...
Die Pumas se "Clashes of Schools" is aan vir môre-aand by Mbombela-stadion wanneer die tuisspan die besoekende WP die stryd aansê in hul Curriebeker-kragmeting.
Laerskool Witrivier White River Primary se rugbyspelers het vanmiddag hul staal in die ateljee kom wys. Het dié skool die grootste gees? Ons vind Vrydag uit. Afskop is om 19:00 #pumavuma
13 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min