Op my eish! episode 5: Gené van Niekerk oor die risiko’s

Loading player...
Op my eish! 2 volg Nelspruit-boorling Francois Jacobs se soeke na liefde.
Gisteraand (12 Mei) is Gené van Niekerk en Michelle van der Merwe huis toe. Gené was meer as gereed om die reeks vaarwel toe te roep. Sy het met die Ontbyt-span gesels oor haar ervaring.
13 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min