#JouGrootKuier - Roan Ash

Loading player...
Die man is internasionaal bekend en dis n voorreg om Roan Ash saam ons te hê in die ateljee waar hy van sy grootste liedjies akoesties doen. Hy gee ook vir ons n "WORLD EXCLUSIVE" van 'n splinternuwe liedjie wat hy vir sy vroutjie geskryf het wat nog nie vrygestel is nie.
13 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min