`n Heerlike allegaartjie van wetenswaardige nuusitems vandag. Demokrasie, Zondo asook moed skep. Kuier gerus saam

Loading player...
Ons gesels met Prof. Joleen Steyn-Kotze oor demokrasie, Sanet Mondensela oor `n post Zondo Suid Afrika en dan skep ons moed saam met Prof. Tanya van Wyk.
11 May 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min