
Akademia - 'n verskeidenheid hoëronderwyskwalifikasies
Loading player...
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Lizán Maree, Bestuurder van Studentewerwing by Akademia.
Die twee gesels oor Akademia en hoe hul onderrigleermodelle werk. Lizán vertek ook meer hoe die studentelewe lyk by Akademia.
Die twee gesels oor Akademia en hoe hul onderrigleermodelle werk. Lizán vertek ook meer hoe die studentelewe lyk by Akademia.