Episode 6: Elaine Adlem groet Op my eish! 2

Loading player...
Op my eish! het tydens gisteraand se episode 'n bietjie in Pelgrimsrus gekuier. Elaine Adlem (29) van Kaapstad sê sy het besef sy en Francois Jacobs, wat in die reeks liefde soek, sal nooit meer as net vriende wees nie, en het daarom besluit om huis toe te gaan. Hulle is op goeie voet uitmekaar.
Daar bly nou slegs agt deelnemers oor. Op my eish! 2 wys elke Donderdagaand om 20:00 op kykNET-kanaal 144.
20 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min