ToekomsVenster: Onderwerp julle aan die hand van God

Loading player...
Die kragtige Hand van God is nie bedoel om jou te boelie of te verniel nie, nee, sy Hand sorg en versorg en reken af met die vyand. Mag ons vrede beleef in die wete dat God ons beste belange op die hart dra. Gister, vandag en vir altyd.
25 May 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min