
Graan SA gee oorsig op laaste dag van #NAMPO2022
Loading player...
Graan SA HUB, Pieter Taljaard gesels op die laaste dag van Suid-Afrika se grootste landbou skouspel, NAMPO Oesdag, oor hoe die week verloop het.