Se Dankie

Loading player...
DANKBAARHEID - Sê dankie - Fil 4:6-7
PROPHET SING :

Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
My binnekant het vrede
Genade is die rede
Ek wil nie erens anders bly
Ek wil met niemand gaan baklei nie
Ek willie skinder
Ek sal nie my rug op jouk an draai
Ek sal nie weg hardloop as jy suffer nie
Pilatus het `n groot paleis
Maar die arme sing amaing grace

Ek wil nie ander scooter ry nie
Vra nie vir grotter hi fi
Kannie worrie oor die wifi
Ek het my PA SE HUIS GEKRY
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
My binnekant het vrede
Genade is die rede
2 Jun 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes