Dr Llewellyn Curlewis en prof. Pieter Labuschagne gesels oor die Zondo verslag, deel 5 en ander sake

Loading player...
Met die finale verslag van die Zondo kommissie op die tafel - hoe sal sake verder verloop? Luister na dr.Curlewis asook prof. Pieter Labuschagne se insette in die verband.
15 Jun 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min