
Piet Croucamp gesels met Glynnis Breytenbach oor staatskaping
Loading player...
Ten spyte van alles wat ons by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesien en gehoor het, moet Suid-Afrikaners besef die huidige regstelsel het nie die kapasiteit om geregtigheid te laat geskied nie.