OME-drama: Nykie en Francois is vergewe

Loading player...
Die vonke het behoorlik gespat tydens die laaste episode van Op my Eish! wat gisteraand uitgesaai is.
Francois Jacobs het kennelik liefde gevind by Nykie, maar hulle het die reëls van die realiteitsreeks gebreek en die ander twee oorblywende deelnemers was minder as gelukkig daarmee.
Claudia Hermann (28) het met Ludi en Mireille gesels.
8 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min