Charl Saunderson, ‘n bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Hy gesels vandag oor hoe om ‘n kampioen te word. Of dit nou in ’n sportsoort of in jou boerdery is, jy word geleer hoe om die eienskappe van ‘n kampioen aan te leer.
22 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

NAMPO vliegveld

Pieter Möller loer in die by NAMPO vliegveld en gesels met Cliff Lotter…
14 May 11PM 2 min

Vasbyt met VSA-tariewe

Pieter Möller het by 'n besigheidskonferensie gesels met 'n ekonomiese kenner, oor wat veral produsente te doen staan in die huidige onseker ekonomiese omgewing.
13 May 5AM 2 min