
#OFMKunsteklop: Kattekwaad, ’n groepuitstalling wat deur katte geïnspireer is
Loading player...
In die #OFMKunsteklop gesels Renaldo Schwarp met David Griesel van Co-Op Gallery oor die nuwe groep-uitstalling Kattekwaad.