
ToekomsVenster: Wanneer gaan ons terug kerk toe?
Loading player...
In die onlangse verlede staan ek by ʼn erediens waar ek moes optree. Ek is eerlik dat ek teleurgesteld is in die opkoms. So merk ʼn lidmaat op: “Ons werk by die huis en ons kerk by die huis”. Kan ons ʼn bietjie daaroor nadink?