Selfdood is een van die ontstellende realiteite van ons samelewing.

Loading player...
Drr. Isak Burger, Danie Hoffman en Guillaume Smit praat oor selfdood, wat daartoe aanleiding gee en waar mense hulp kan kry.
10 Aug 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min