Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 gekroon

Loading player...
Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 is Donderdag tydens 'n gala-aand by die skool gekroon.
Dyllan van Zyl en Danelle Mader het saam met die organiseerder van die kompetisie, juf. Yolandie O'Reilly, in die ateljee kom kuier saam met Ludi en Mireille.
24 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min