Lei God ons in versoeking?

Loading player...
Matt 6:9-13
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
26 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Seeking Gods Kingdom

Braam Klopper, Stewart Gordon and Theo Groeneveld discusses the topic: Seeking God's Kingdom (Matt. 13)
14 Aug 17 min