Onkruid en jou grasperk

Loading player...
Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou grasperk onkruid-vry te kry.
2 Sep 2022 Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

Tuinpraat met Manie Coetzee

Manie Coetzee gesels oor waarom November die maand is vir ’n kleurvolle tuin. Hy deel nuttige raad oor hoe om jou tuin vol lewe en kleur te beplan en te skep — van plantkeuses tot eenvoudige versorgingswenke.
25 Oct 2 min

Vrugtefokus met Christo Coetzer

In hierdie episode gesels Christo Coetzer oor die aanplant van vrugte en deel hy praktiese wenke om gesonde, smaakvolle vrugte te kweek. Leer hoe om jou vrugtebome die beste versorging te gee vir ’n oorvloedige oes.
18 Oct 3 min

Roosraad met Christo Coetzer

Christo Coetzer gesels oor die versorging van rose en deel nuttige wenke om jou rose gesond, kleurvol en volop te laat blom
11 Oct 3 min

Onkruid en Gras: Wenke ná Reën

Christo Coetzer deel praktiese wenke oor hoe om onkruid ná reën te hanteer en hoe om jou gras dop te hou vir insekte. Kry eenvoudige raad om jou grasperk gesond en netjies te hou.
4 Oct 3 min