Errieda du Toit help Pro Gratia voorberei vir gholfdag

Loading player...
Die Fred Kinnear Uitnodigings Gholftoernooi vind môre plaas by Mbombela Gholfklub, ten bate van Pro-Gratia Skool. Die skool se gasvryheid-leerlinge het die geleentheid om self die voorgereg en nagereg vir die deelnemers voor te berei en te bedien.
Die bekende televisie-kok en skrywer Errieda du Toit het vandag kom hand bysit voor die groot dag. Sy het met Mireille gesels.
8 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min