Heerlike gesinspret by Buitelug Familiefees

Loading player...
Innibos het vanjaar sy resep aangepas en hou op Vrydag 30 September en Saterdag 1 Oktober ‘n buitelug familiefees provol vermaak vir die hele gesin.
Dit vind plaas by Kwanyoni Lodge op die N4 net buite Nelspruit.
Buiten die musiekprogram, is daar 'n volgepakte program vol doen-dinge en demonstrasies.
Sandra Jacobs het vir Gerhardt en Andri vertel waarna feesgangers alles uit kan sien.
15 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min