
PM gesels met ‘n boervrou uit die Kalahari, Petro Spangenberg
Loading player...
Petro Spangenberg is ‘n boervrou van die Kuruman/Kathu/Deben-omgewing en sy vertel van haar ervaring op die plaas en wat dit vir haar menswees beteken. Sy deel haar liefde vir die natuur en vir diere. Sy verduidelik haar gevoel van genoegdoening as sy op die plaas is en die waardering wat sy het vir die Liewe Vader se skepping.