
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het weer gestyg hierdie week.