#JouGrootKuier - Stefan Jansen

Loading player...
Sopas terug van die buiteland met 'n hele klomp amazing stories kuier Stefan Jansen by ons in die ateljee vandag. Die man het 'n hele paar pragtige akoestiese verwerkings van sy liedjies gebring en het seker gemaak dat luisteraars reg oor die land by sy volgende show wil uitkom.
16 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min