Innibos Buitelug Familiefees: Alles wat jy moet weet

Loading player...
Daar word vandag en môre behoorlik feesgevier by die Innibos Buitelug Familiefees wat by Kwanyoni Lodge aangebied word.
Daar is iets vir elkeen se smaak, en met hierdie fees is die klem op lekker doen-dinge, sê bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs.
Sy deel die paar praktiese reëlings met Gerhardt en Andri.
30 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min