
PM berig oor die Australiese regering wat drastiese maatreëls in plek kry
Loading player...
Die Australiese regering doen alles in hul vermoë om bek-en-klouseer in hul land te voorkom. Volgens die land se minister van landbou, word maatreëls verskerp in ‘n poging om die siekte uit die land te hou. Onlangs is onder andere ‘n Indonisiese burger by die lughawe betrap met ‘n vleisproduk wat hy nie verklaar het nie en wat met die siekte besmet was.