
ToekomsVenster: Ons praat oor God
Loading player...
Die geloofsreis het dan juis daarmee te maak dat ek God beter en beter wil leer ken, die bietjie wat ek kan ken. Ten einde dit ʼn werklikheid te maak moet ek my besig hou met dinge wat iets met die karakter van God te doen het. Sy Woord is die primêre bron.