
Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels vandag oor die kongres van die Landbou-ekonomie vereniging wat tans in Swakopmund, Namibië aangebied word. Maré gee ‘n oorsig oor die besprekingspunte wat tans op die kongres bespreek word. Hy verwys onder andere na die voedselwaardeketting wat ontwrig word en beperkings wat op die landbousisteem geplaas word.