Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor vleispryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week weer versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlampryse het weer verder met 1% gedaal hierdie week. Hoenderpryse het weer verder gestyg hierdie week. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg as gevolg van goeie vraag en bokpryse het ook skerp gestyg. Wolpryse het die afgelope week weer gedaal.
4 Oct 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes