
Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het weer gestyg hierdie week. Sojaboonpryse het egter gedaal. Die sterk Amerikaanse dollar oefen ook druk uit op die markte. Koringpryse het ook gestyg en daarmee saam het lusernpryse ook effens gestyg hierdie week.