
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor vleispryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het begin daal. Stoorlampryse het weer verder gedaal hierdie week. Pryse kan onder druk kom in November. Hoenderpryse het gestagneer. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg en bokpryse het steeds huidige vlakke gehandhaaf. Wolpryse het intussen gedaal.