PM berig oor melkprodusente wat verdere verliese gely het

Loading player...
Volgens syfers wat bekend gemaak is, is die totale maandelikse aanbod van melk die laagste in ‘n paar jaar. Talle melkboere toon verliese in hul produksie en die pryse sorg vir groot uitdagings. Intussen het Nieu-Zeeland hul heel eerste elektries-gedrewe tenkwa vir melk bekendgestel Dit help ook om die koolstof-voetspore te verminder.
12 Oct 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes