Green & You het onlangs ‘n installasie by die bekende Die Akker koffiehuis

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Bemarkingsbestuurder, Helandi Moolman by Engel & Völkers Potchefstroom en Green & You oor die onlangse installasie by die bekende Die Akker koffiehuis
13 Oct 2022 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!

Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is…
29 Jan 4AM 3 min

Immunadue – ‘n Natuurlike aanvulling wat ook jou begroting sal pas!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoekom natuurlike bestandele beter is as chemise produkte en…
20 Jan 5AM 4 min