
PM Berig oor Britse melkboere wat hul deure wil sluit
Loading player...
Volgens syfers wat bekend gemaak is, wil ‘n kwart van die melkboere in Wallis en Engeland binne die volgende twee jaar, die bedryf verlaat. Insetkoste wat te hoog is, brandstofpryse en heelwat ander praktiese redes maak dat die bedryf ’n minder rooskleurige prentjie vir die toekoms skets.