
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie “Kom ons praat ‘n bietjie boer”
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende Dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap en hy gesels in sy weeklikse praatjie “Kom ons praat ‘n bietjie boer”, weer oor ‘n interessante onderwerp rakende mense van alle kuLture en die boerdery self. Hy bring weer ‘n boodskap van hoop vir produsente.