
PM berig oor nuwe regulasies vir vleisprodukte
Loading player...
Die regering het nuwe standaarde aangekondig en gepubliseer vir die verwerking van sekere rouvleisprodukte. Dit sluit in maalvleis, gegeurde rouvleis, burger patties en vleisworsies. Daar word ook gedefinieer oor die vetinhoud van sekere van hierdie produkte.